advertisement
Question
Posted by: baby | 2011/09/09

baarmoederskraap

Hallo !

Ek was 1 keer na keiser en gesamentlike sterilisasie op die 3mnd spuit en dis al 13 weke wat my mnd stonde aangaan na spuit, spuit 2 weke na keiser gekry. My ginekoloog se ek moet kom vir ''''n baarmoederskraap dan behoort bloeding op te hou en weer normaal te word? Wil weet is dit seer en sal dit regtig daarvoor help of sal ek na die tyd nogsteeds met aanhoudende bloeding sit. X nie seker moet ek vir die skraap gaan ni, is bang, maar wil ook ni heeltyd periods he ni. Wat sal jul aanbeveel? Is ''''n skraap baie seer en hoe werk dit?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Baby

Gewoonlik word die skraap onder sedasie of narkose in 'n hospitaal teater uitgevoer. Die prosedure is dus pynloos en goeie pynverligting sal na die prosedure voorsien word. 'n Baarmoederskraap is gewoonlik nie pynlik nie en kan die oplossing vir al jou probleme wees.

Groete




Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement