advertisement
Question
Posted by: baby | 2011/09/09

baarmoeder skraap

Hallo !

Ek was 1 keer na keiser en gesamentlike sterilisasie op die 3mnd spuit en dis al 13 weke wat my mnd stonde aangaan na spuit, spuit 2 weke na keiser gekry. My ginekoloog se ek moet kom vir ''n baarmoederskraap dan behoort bloeding op te hou en weer normaal te word? Wil weet is dit seer en sal dit regtig daarvoor help of sal ek na die tyd nogsteeds met aanhoudende bloeding sit. X nie seker moet ek vir die skraap gaan ni, is bang, maar wil ook ni heeltyd periods he ni. Wat sal jul aanbeveel? Is ''n skraap baie seer en hoe werk dit?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageGynaeDoc

Unless your doctor suspects that there are retained placental remnants, a womb scrape won't help. Your bleeding is most likely hormonal and may settle with the second injection.

Best wishes

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

10
Our users say:
Posted by: Helen | 2016/04/10

Hoeveel keer kan n vrou gaan vir n skraap? En na n 3de keer kan dit verhoed dat jy swanger kan raak?

Reply to Helen
Posted by: Anonymous | 2015/04/09

Hi daar hoop jy kan help,ek was 8 weke swanger en het n week terug n miskraam gehad, dis was nogals seer en het ook baie bloed verloor ek was so moeg.My dr het skraap gedoen ek bloei minder maar ek is maar seer binne is dit normaal asb.Wil ook net se ek is nogals moeg na alles het ook 5 bloed oortappings gehad en my vel het stuk stuk dood gevoel soos dit slaap.Kan jy asb raad gee.

Reply to Anonymous
Posted by: Anonymous | 2014/09/16

Hallo, ek wil graag weet wanneer moet 'n vrou gaan vir 'n skraap ? Ek het gehoor as jy op die voorbehoed inspuiting is dan moet jy elke 6maande gaan vir 'n skraap ? Ek is al 2jaar op die 2maande voorbehoed inspuiting en nog nooit gegaan vir skraap nie asook nog nooit enige problem ondervind nie en het 2 jaar laat toe ek begin het met die inspuiting my laaste maandstonde gehad. Is dit 'n moed om te gaan as jy die voorbehoed inspuiting kry?

Reply to Anonymous | 1 comment (hide)
Posted by: lezel | 2016/03/27

Hallo kan iemand my asb help ons sikkel al ampe 2 jaar om swanger te word ek ook ghoor as ek gaan vir n skraap dan sal dit help kan iemand my se hoe n skraap werk en is dif seer

Posted by: doodlik??? | 2014/01/10

Hi julle...ek word more 21 jaar oud!!! Ek stres sooo erg, kanIimand my help asb.ek huilnamper elkedag.het ni geld vi n docter ni.ek het min of meer 8 maande laas my mengstriasie gehad en so 3 maande terug vloeistof uit my borste, meer in di regter kant.ek is nie swanger nie!!! Wil baie graag wees, maar sukkel al vi 2 jaar.ek het ook elke dag bloed wat uit my vagina kom as ek my af vee, maar min.ek sukkel ook vreeslik om gewig te verloor.het k kanker of is daar n dooie fetus in my of wat kan dit wees? Ek wil ni dood gaan ni :-(

Reply to doodlik???
Posted by: Anonymous | 2013/08/17

Hi Ek het skraap gehad na miskraam op 8weke. Goed gegaan. Wil nou graag weet, hoe lank na die 'operasie' hou die bloeding nog aan?? En hoe baie moet die bloeding wees?

Reply to Anonymous
Posted by: michelle | 2013/07/30

Goeie dag almal se ek moet vir scraap gaan dan sal ons nie so sukkel om swanger te raak. is dit seer hoe is dit

Reply to michelle | 1 comment (hide)
Posted by: christine | 2015/04/21

Hi michelle, het jy toe gegaan vir jou skraap en het jy toe vinnig swanger geraak, ek sukkle al amper 2 jaar im swanger te raak,

Posted by: Anonymous | 2013/03/04

Ek was al vir n skraap dit is nie so erg jy kan dadelik as jy klaar is huistoe gaan, maar wat nou vir my snaaks is, is dat sy het gese ek moet nou weer gaan vir een na die swangerskap anders gaan ek heeltyd bloei maar ek bloei glad nie nou weet ek nie is dit nodig om vir die skraap te gaan?

Reply to Anonymous
Posted by: gynaedoc | 2011/09/15

Unless your doctor suspects that there are retained placental remnants, a womb scrape won't help. Your bleeding is most likely hormonal and may settle with the second injection.

Best wishes

Reply to gynaedoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement