advertisement
Question
Posted by: mg | 2012/03/29

baarmoeder

Middag

ek wil my baarmoeder laat uithaal omrede ek nie my maandelikse periods wil he ni, ek is reeds laasjaar gesteriliseer na my 2se kleintjie. Nou hoor ek dit is gevaarlik en veroorsaak probleme, hormoonprobleme en dat hul mens se blaas tydens operasie kan raaksny? Kan ek dit laat doen of is dit te gevaarlik? die inspuiting werk nie om my periods weg te vat ni. enige raad oor die uithaal van baarmoeder en of daar probleme daarna permanent sal wees?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageGynaeDoc

Removal of te uterus is a major operation and is only one if there is a medical problem, not just because you don't want periods. As with all operations thee are risks. These include bleeding, infection and damage to bowel and bladder.

Best wishes

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: CHERYL | 2012/06/08

Ek is 44 en sukkel met erge endometriose, gine beveel histerektomie aan om baarmoeder te verwyder. Ervaar soms pyn en bloeding " spotting"  (Mirena in maar nie effektief ingeval van endometriose). Is onseker of histerektomie moet laat doen, bang vir menopause en hormoon issues. Maar wat is kanse op kanker as dalk nie doen nie? Watter advies het julle?

Reply to CHERYL

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement