advertisement
Question
Posted by: raadop | 2007/03/06

Q.

baarmoeder

Na baie doktersbesoeke wat niks opgelewer het nie het ek in Januarie baie moedeloos vir cyberdoc raad gevra.
simptome: geswelde buik, lelike slyme in stoelgang, pyn oor buik links en in bo bene. Ek het sommer net goor gevoel.
Haar diagnose was moontlike inflammatoriese kolitis. Naturedoc se raad was amipro ultra inflam wat ek begin drink het en na 2 weke beter gevoel het. Van gister af is al my simptome terug !
Net voor ek cyberdoc se raad gevolg het was ek by ginekoloog wat se my baarmoeder is vergroot en daar is 2 klein sists. Hy het voorgestel om my baarmoeder te verwyder !
Ek het opgelet laasmaand het ek baie sleg gevoel voor menstruasie en nou is dit weer amper tyd (die 8ste).
Dink doc dat dit enige verband het met my simptome hier bo genoem. Is daar enigsins n moontlikheid dat my baarmoeder al hierdie simptome kan veroorsaak ?
Baie dankie
groete

Expert's Reply

A.

Expert ImageGynaeDoc

If your womb is enlarged and has 12 fibroids, it could certainly cause pain and bloating but would not cause the slimy stools.

Best wishes

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement