advertisement
Question
Posted by: Elise | 2010/11/11

B - CAL ULTRA

Hi Dok,

Is B-CAL net so goed om te gebruik soos Caltrate Plus? En wanneer s die beste tyd om een te drink in die oggend of in die aand? Ek is n 46jrge vrou en ek weet dat ek so paar cemtemeters korter geword het oor die laaste 10jr. En sal die B_CAL ook help vir moegheid, ek is ontsettend moeg deesdae, het onlangs my bloed laat toets my hormone en skildklier se die dr is normaal daar is niks fout met my nie, ek gebruik ook geen ander med nie en is eintlik baie gesond word byna nooit siek nie is net baie " uitgeput"  die laaste tyd. Kan dit dalk stres wees? Ek het nogal baie daarvan.

Baie dankie vir jou tyd Dok, dit word op reg wqaardeer

Elise

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Elise
Beide bevat omtrent ewe veel Kalsium maar die Caltrate het ook spoorelemente in wat goed is vir jou.
Moegheid kan veroorsaak word deur yster tekort, bloed armoede, skildklier probleme, infeksies en ook stress en depressie. As mens sleg slaap agv pyn, snork of kort kort opstaan om toilet toe te gaan kan dit jou ook uitgeput laat voel.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2010/11/11

Hallo Elise
Beide bevat omtrent ewe veel Kalsium maar die Caltrate het ook spoorelemente in wat goed is vir jou.
Moegheid kan veroorsaak word deur yster tekort, bloed armoede, skildklier probleme, infeksies en ook stress en depressie. As mens sleg slaap agv pyn, snork of kort kort opstaan om toilet toe te gaan kan dit jou ook uitgeput laat voel.
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement