advertisement
Question
Posted by: Lee | 2013/01/17

Azor

Goeiedag Dokter,

Ek gebruik al vir ongeveer 3 jaar xanor (die generies is Azor). Ek drink slegs ''n halwe 0.5mg (dus 0.25mg) saans.

Die aande wat ek dit nie drink nie, kan ek glad nie slaap nie. Ek is bekommerd oor die langtermyn gebruik.

Wat staan my te doen? Wat is die newe effekte van so klein dosis oor soveel jare?

Baie dankie.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Lee

Daar is nie veel newe-effekte nie, behalwe dat die produk gewoonte vormend word. Die produk kan jou slaap patroon belemmer, met die gevolg dat jy nie die nodige hoeveelhede REM slaap ondervind nie. Dit kan daartoe lei dat jy kronies moeg voel, min energie deur die dag het en dat jou kort termyn geheue belemmer word. Probeer jouself speen van die produk.

Groete




Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Anonymous | 2014/10/19

Ek het begin op 0.25 alzam 2 jaar terug en trek nou by 2mg n aand anders kan ek nie slaap nie is heeltemal verslaaf daaraan en die dokter bly voorskryf, 60 n maand hoekom doen hy dit as dit so nadelig is?

Reply to Anonymous

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement