advertisement
Question
Posted by: Katrien | 2011-10-21

Avaskulere nekrose

My dogter is 30 jaar oud en het die 17 Augustus ''n keisersnit gehad.
Sy is die volgende oggend 02:30 terug na die teater nadat ''n hematoom gevorm het. Die hematoom is weer 4 weke daarna gedreineer. Sy het vier eenhede bloed gehad met die eerste dreinasie. Sy het in die hospitaal ingestap en na die keisersnit en die hematoom wat dreineer is kon my dogter nog nie weer loop nie. Die groot ding is dat haar ortopeed beoog om haar heupvervangings gelyk te doen waarmee ek nie ''n probleem het nie. My vraag is wat het gebeur dat sy nie kan loop na die keisersnit nie. Dit is nou 9 weke daarna en sy beleef nogsteeds ongelooflike pyn in die L heup en knie Kan u vir my sê , die avaskulere nekrose gebeur dit oor jare of kan dit in ''n kort periode ook gebeur.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageOrthopaedic Specialist Forum

Dit gebeur gewoonlik oor 'n lang periode tensy daar 'n besering van die heup plaasvind

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement