advertisement
Question
Posted by: Tilla | 2010/02/18

Autoimmuunsiektes

Indien ' n mens aan ' n autoimmuunsiekte ly, maak dit sin om die immuunsisteem te versterk met iets soos Prosydin?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Tilla
Hulle behandel outo immune siektes gewoonlik met immuun onderdrukkers. Ek dink daar is 'n paar studies aan die gang met baie spesifieke immuunstimulante maar daar is nog nie uitsluitsel oor of dit goed of sleg vir jou is nie. As jy dalk by 'n rheumatoloog is sal dit goed wees om sy opinie eers te hoor.
dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: cyberdoc | 2010/02/18

Hallo Tilla
Hulle behandel outo immune siektes gewoonlik met immuun onderdrukkers. Ek dink daar is 'n paar studies aan die gang met baie spesifieke immuunstimulante maar daar is nog nie uitsluitsel oor of dit goed of sleg vir jou is nie. As jy dalk by 'n rheumatoloog is sal dit goed wees om sy opinie eers te hoor.
dr Bets

Reply to cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement