advertisement
Question
Posted by: Jennifer | 2010/04/15

Auto-immune Thyroiditis

Goeie dag

Kan Dr. my asb die bogenoemde kondisie verduidelik en watse tipe medikasie ek behoort te gebruik indien ek dit het? Ek is op die oomblik op .15mg Eltroxin maar bly nog moeg, tel nog gewig op en voel depressief.

Groete

Jennifer

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Jennifer
Met auto immune tyroiditis maak die liggaam antiligaampies teen sy eie weefsel - in die geval die skildklier en veroorsaak inflammasie wat dan die klier onderaktief maak. Daar is nie eintlik iets wat mens dit mee kan behandel nie, ons gee maar net aanvulling. As Eltroxin (T4) nie vir jou help nie, kan jy dalk jou dokter vra om Diotroxin te probeer (bevat T3 en T4) Hoe lyk jou TSH vlakke?
Sien ook http://www.medicinenet.com/hashimotos_thyroiditis/article.htm
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: cyberdoc | 2010/04/15

Hallo Jennifer
Met auto immune tyroiditis maak die liggaam antiligaampies teen sy eie weefsel - in die geval die skildklier en veroorsaak inflammasie wat dan die klier onderaktief maak. Daar is nie eintlik iets wat mens dit mee kan behandel nie, ons gee maar net aanvulling. As Eltroxin (T4) nie vir jou help nie, kan jy dalk jou dokter vra om Diotroxin te probeer (bevat T3 en T4) Hoe lyk jou TSH vlakke?
Sien ook http://www.medicinenet.com/hashimotos_thyroiditis/article.htm
Dr Bets

Reply to cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement