advertisement
Question
Posted by: Louise | 2011/03/02

Auro not going away

Ek kry al migraines van hoerskool af en met ouderdom het dit beter geword. Ek kry ook blinde kolle net voor ''n migraine. Maar die laaste week het ek so te se voltyds die aura en dit gaan net nie weg nie. Dit sit ook nie oor in ''n migraine nie. Ek is nou 33. Is dit iets waaroor ek bekommerd moet wees en wat kan dit dalk veroorsaak.

Dankie.
Louise

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageHeadache expert

Beste Louise,

Dit is belangrik dat jy ‘n neurologiese ondersoek laat doen. Dit klink nie soos ‘n ernstige probleem nie, maar ‘n mens moet maar seker wees.

As die neurologiese ondersoek normal is, dan bel asb vir my op 0825555763, en ons kan die problem verder bespreek.

Hoofpynlyers het dikwels ‘n slegte Lewenskwaliteit, as gevolg van die konstante pyn en verwante simptome. Vir ‘n gratis evaluasie van U Lewenskwaliteit, gaan na http://www.headacheclinic.co.za/

Die inligting is verskaf deur die multidisiplinere span van The Headache Clinic in samewerking met The International Headache Society en die Suid Afrikaanse Institut vir Hoofpyn en Migraine. Om die spesialiste te raadpleeg, bel asseblief 0861 678 911 (Johannesburg, Kaapstad, Durban).

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Headache expert | 2011/03/02

Beste Louise,

Dit is belangrik dat jy ‘n neurologiese ondersoek laat doen. Dit klink nie soos ‘n ernstige probleem nie, maar ‘n mens moet maar seker wees.

As die neurologiese ondersoek normal is, dan bel asb vir my op 0825555763, en ons kan die problem verder bespreek.

Hoofpynlyers het dikwels ‘n slegte Lewenskwaliteit, as gevolg van die konstante pyn en verwante simptome. Vir ‘n gratis evaluasie van U Lewenskwaliteit, gaan na http://www.headacheclinic.co.za/

Die inligting is verskaf deur die multidisiplinere span van The Headache Clinic in samewerking met The International Headache Society en die Suid Afrikaanse Institut vir Hoofpyn en Migraine. Om die spesialiste te raadpleeg, bel asseblief 0861 678 911 (Johannesburg, Kaapstad, Durban).

Reply to Headache expert

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement