advertisement
Question
Posted by: Atletiek moeg | 2009/01/28

Atletiek moeg

Hi. My dogtertjie is 6 en begin die jaar met atletiek maar dit is asof sy nie stamina het nie - Kan U help asb.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageSports Nutrition

Hi julle, dit is moeilik om n afleiding te maak sonder dat ek met haar kan konsulteer, dus kyk na die volgende vir n begin:
•Eet sy genoegsaam vir haar energie uitset?
•Eet sy gereeld – stel voor 6 keer per dag?
•Eet sy gebalanseerd maw altyd n protein saam met n koolhidraat en is die koolhidrate lae GI?
•Neem sy genoeg water in – hierdie is die groot oorsaak van lae energie?
•Dan moet na haar ystervlakke gekyk word – stel voor indien julle die boonste in plek kry en indien sy dan nog nie beter voel nie dat julle, julle doktor besoek vir bloedtoetse.

Voospoed vir die seisoen!
Vanessa

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: atletiek | 2009/01/28

you need to get her ex. by ye gp to make suer that nothing else is wrong first. once that is done then only u should think about her doing athl. what symtems makes you to tell that she hasnt got any stam. ?

Reply to atletiek

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement