advertisement
Question
Posted by: andre | 2008/10/27

atfies

hi,ek het so 4 maande trug met vir doc n vraag gevra oor kliere wat opgeswel is onder my nippels (veroorsaak deer steroids 2 jaar trug) ek was vir n sonar en hulle het gevint ek het n klein biekie exstra bors tieshu,maar niks erenstg nie,ek was by twee dokters en altwee het gese dit is n wan belaans tussen my estrogene en my testosterone.

ek weet dat wanneer dir met bodybuilders gebeur vat hulle net n anti estrogeen soos pregnal of clomid,maar my dokters het gese ek moed dit uit wag,

dis nou +- 5 maande en dit word stadig maar seker erger,ek het nie n laer sex drave as normaal met so geval nie,maar die pyn as iemand my perongeluk stanmp is nounet vir my te erg.

die forums wat ek op die gelees het se almal dieselfde,ek moed n anti estrogeen kry.

wat is doc se raad?

thanx

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Andre
Dit hang af hoe oud jy is - as jy in jou tienerjare is, kan 'n anti esterogeen jou geslagsontwikkeling negatief beinvloed en sal dit beter wees om dit uit te wag. Probeer 100mg Vit B6 per dag en Voltaren jel op die gevoelige areas?
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement