advertisement
Question
Posted by: Nadia | 2012/07/23

Asthavent vs Astavent/Pulmicor

Hi dok

Ek wil graag weet wat die verskil is tussen die asthavent pompie en astavent + pulmicor stoom..?
Die dr het vir my seuntjie Asthavent pompie gegee vir sy bronchitus en my vriendin se seuntjie het Asthavent + Pulmicor stoom gekry..?

Baie dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Nadie

Asthavent is 'n suiwer bronchodilator wat gegee word om die lugpypies in die longe oop te maak. Astavent + pulmicor is 'n bronchodilator met 'n kortisoon. Die kortisoon het die ekstra werking om inflammasie te verminder en dus is die kombinasie van astavent en pulmicor beter om die longe oop te maak.

Groete





Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

6
Our users say:
Posted by: rgenis | 2015/09/24

What is the difference between asthma and bronchitis?

Reply to rgenis
Posted by: petro | 2015/09/03

naand dr ek wil iets weet n paar jaar terug het ek iets ingeasem weet nie wat dit was nie het al vir ek strale gegaan maar die drs kon niks sien nie maar my keel aan die linkerkant toe trek dat ek nie kan asem haal nie al wat die drs my gee is asma pompies en pennisilen ek kan nie meer so aangaan nie wat kan ek doen

Reply to petro
Posted by: petro | 2015/09/03

goeie naand dr ek het n probleem n paar jaar terug het ek iets ingeasem weet nie wat dit was nie was al vir ek strale kan niks sien nie maar aan my linkerkant van my keel trek dit gedurig toe dat ek kan nie asem haal nie.al wat die drs my gee is asma pompies en pennisillen.wat kan dit wees

Reply to petro
Posted by: kristel | 2013/10/22

Hallo dr Ek gebruik al 'n paar jaar ashtavent asma pompie. Die afgelope maand gebruik ek 'n pompie per week wat selfs vir my baie is. Is daar 'n ander sterker pompie wat ek oor die toonbank kankoop. Ek wil nie elke keer wil ingaan dokter toe vir 'n voorskrif vir 'n pompie nie so soek iets wat ek oor die toonbank kan koop.

Reply to kristel
Posted by: Wilmien | 2012/08/07

Dear Doctor,

My baby girl is 10 months old. She has been hospitilised for the RS virus when she was 7 months. At the time, the doctor did mentioned that she might suffer a bit from asthma. She now got a cold and started coughing again non stop. My GP gave me some Duolin to steam her with, but it does not seem to help. He said her lungs is clear, but she is really coughing badly. Especially at night. Is it ok if I give her in the mornings and evenings an Asthvent inhaler additional to the Duolin. I need to stop her cough. Please help!

Reply to Wilmien
Posted by: Nadia | 2012/07/23

Skuus dok ek bedoel Atrovent + Pulmicort vs. Asthavent

Reply to Nadia

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement