advertisement
Question
Posted by: J | 2011/04/10

Aspirin

Is dit waar dat daaglikse gebruik van aspirin bedrae tot die voorkoming van hartsiektes, hartaanvalle, beroetes? Daar is ook klaarblyklik bewys dat dit die voorkoms van sekere vorme van kanker verminder? Indien dit alles waar is, is dit ''n wyse ding om elke dag aspirin te gebruik? Indien wel, watter tipe aspirin - sal iets soos een Disprin per dag genoegsaam wees?

Dankie.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Indien jy risiko faktore vir hartsiektes en beroertes het, kan jy 81 mg ASA tablette by jou apteek kry. Ek stel wel voor dat jy dit eers met jou dokter bespreek, aangesien hy/sy jou geskiedenis ken en jou van goeie advies sal kan voorsien.

Groete



Dr Anrich Burger

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement