advertisement
Question
Posted by: ME | 2010/09/20

Asperger Sindroom

Help asb, my man het baie simptome van asperger sindroom maar is nog nooit spesifiek gediagnoseer nie.

Wie sal hom kan diagnoseer en indien ons kinders het, wat is die kans dat ons kinders dit kan hê  of selfs autisme?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo ME
Jy kan jou huisdokter vra om te reel vir 'n psigiatrie evaluasie, maar dit is baie skaars dat volwasse mense daarmee gediagnoseer word. Dit word gewoonlik al gedurende die kinderjare opgetel. Hy mag egter 'n ander probleem hê soos 'n sosiale fobie.
dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2010/09/20

Hallo ME
Jy kan jou huisdokter vra om te reel vir 'n psigiatrie evaluasie, maar dit is baie skaars dat volwasse mense daarmee gediagnoseer word. Dit word gewoonlik al gedurende die kinderjare opgetel. Hy mag egter 'n ander probleem hê soos 'n sosiale fobie.
dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement