advertisement
Question
Posted by: Lee | 2009/10/12

Aspartame

Hi

Is dit nadelig soos daar beweer word? My dieetkundige het gese ek kan dit saam my energie beheerde eetplan volg.

Die vraag is: hoekom sal sy dit voorstel om te drink as dit nadelig is vir n mens?

Dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageDietDoc

Beste Lee
Aspartaam is as veilig vir menslike gebruik verklaar deur al die vooraanstaande gesondheidsorganisasies in die wêreld. Kliek op 'Diet' bo aan hierdie bladsy en doen dan 'n soektog met die woord "Aspartame" om die artikel, "The Aspartame Controversy" wat ek geskryf het, te lees. Gebruik dit as deel van jou energie-beheerde eetplan.
Vriendelike groete
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement