advertisement
Question
Posted by: Frans | 2012/05/03

Q.

Asma of lugweg infeksie

Is die simptome van die twee siektes dieselfde? Hoe sal ek die verskil weet.
Ek het nog altyd ligte asma gehad maar in die laaste tyd is dinge erger. Ek drink nou elke aan hooikoors pille en drink ook vicks actaplus om keel en bors oop te maak en slym weg te kry.
As ek gaan slaap raak dit soveel erger. Soms kry ek nie asem nie. Ek kan nie dink dit is asma nie?

Expert's Reply

A.

Expert ImageCyberDoc

Frans

Met 'n lugweginfeksie, sal jy heel waarskynlik koors he. Ek dink jy het 'n moontlik 'n virale lugwegontsteking wat die simptome van jou asma vererger. Ek dink dit is baie belangrik dat jy jou dokter vir x-strale van jou longe en longfunksietoets konsulteer. Daar sal ook op jou sinus simptome ag geslaan moet word, aangesien dit moontlik is dat jy 'n verlengde kursus antibiotika en kortisoon neussproei benodig.

Groete




Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
user comments

C.

Posted by: Marilise | 2014/06/30

Ek het konstant hoopfyn, in my oog tot agter my kop. Dis gewoonlik net aan die een kant. Dis soms so erg dat my oog toe swel en dit dan lyk of daar bloed in my ook is. Sukkel met migrains van kleins af. is daar 'n uitweg behalwe om hope pille toe drink???

Reply to Marilise

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement