advertisement
Question
Posted by: Elize | 2009/01/17

Asma of allergiese aanval??

Ek surf al my lewe lank.
So 4 jr terug het ek ge" wipe"  en soutwater gesluk. My keel/bors het begin toe trek. Ek het begin sluk. My hart het erg begin klop. Dit was seker na so 2 min verby.
Kan mens tog allergies wees vir soutwater??
As ek net n klein " slukkie"  seewater invat, wil-wil my keel toetrek.
Ek is bang om in die see in te gaan as die surf groot is. As dit moet gebeur, en daar kom n brander daarna wat ek moet duckdive, wat gaan ek doen?
Ek is na die tyd lam. Dis vir my erg want ek love die see, maar dis heeltyd in my agterkop.
Ek rook al vir 7jr. Maar is baie aktief though. Ek het nog nooit asma probleme gehad nie.
Ek is 24

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Elize

Dankie dat jy health24.com besoek.

Die beste raad wat ek jou kan gee, is om 'n allergie spesialis te konsulteer om vas te stel of jy wel allergies vir seewater of iets in die seewater is.

Groete





Dr Anrich Burger

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement