advertisement
Question
Posted by: Gina | 2012-08-02

Asemhaling

Goeiedag Dokter,

Ek (36jr vroulik) het na 17 jaar uiteindelik opgehou rook na vele probeerslae. Dit is nou al 3 weke. Sedert ek opgehou het, is dit asof ek nie kan asem kry behoorlik nie, ek is VERSKRIKLIK moeg heeltyd al slaap ek goed. My spiere voel ook swak en soms voel ek duiselig (ek is ook baie meer befoeterd en my geduld is min)... Ek drink liters water en eet baie gesond.

Ek weet baie van my simptome kan verband hou met die ophou rook, maar my simptome is heeltyd, nie net soms nie - ek is baie bekommerd - ek ken my liggaam. Ek het ook 3 weke terug nierinfeksie gehad |(het vir 2weke lank alprim antibiotika gedrink). Hulle het ook bors xstrale geneem, alles was normaal.

Wat kan fout wees? Watse toetse moet ek voor vra?

Baie dankie...

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Gina

Ek stel voor dat jy 'n long spesialis konsulteer. Die long spesialis kan help met 'n longfunksie toets om was te stel oekom jy kortasem is. Dit is moontlik dat jy 'n bronchodilator moet gebruik.

Groete




Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement