advertisement
Question
Posted by: diane | 2010/11/01

asemhaling

more, my man is 37 en elke aand wanneer hy net aan die slaap raak, skrik hy wakker en se dit voel asof hy sommer net gestop het om asem te haal.met dit gaan sy linkerarm ook soms dood.dit gebeur meer as hy op sy regtersy le. hy snork ook nou verskriklik waar hy voorheen nooit gesnork het nie.hy het al sy longe en hart laat toets waar hulle niks kon verkeerd kry nie. hy was op ''n depressie pil ''cylift'' wat hy nou gelos het. maar dit het al lankal begin, wat kan dit wees. as iets werklik gaan gebeur,gaan ons nie weet is dit miskien ''n hartaanval of nie.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Diane
Dit klink vir my of hy slaap apnee kry. Jy is heeltemal reg, dit kan gevaarlik wees, want mense wat so ophou asemhaal as hulle slaap kry makliker hartaanvalle en beroertes. Vra jou GP om hom te verwys na 'n oor neus en keel spesialis. Hulle mag dalk 'n slaap studie wil doen (hulle slaap een nag oor in 'n laboratorium met monitors om te kyk of hulle ophou asemhaal en hoe lank)
Kyk ook http://www.health24.com/medical/Condition_centres/777-792-3529-3531,18003.asp
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2010/11/01

Hallo Diane
Dit klink vir my of hy slaap apnee kry. Jy is heeltemal reg, dit kan gevaarlik wees, want mense wat so ophou asemhaal as hulle slaap kry makliker hartaanvalle en beroertes. Vra jou GP om hom te verwys na 'n oor neus en keel spesialis. Hulle mag dalk 'n slaap studie wil doen (hulle slaap een nag oor in 'n laboratorium met monitors om te kyk of hulle ophou asemhaal en hoe lank)
Kyk ook http://www.health24.com/medical/Condition_centres/777-792-3529-3531,18003.asp
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement