advertisement
Question
Posted by: Nadia | 2009-08-07

Asem ruik glad nie lekker nie

Hallo Dok

Jammer oor hierdie vraag, maar ek weet regtig nie meer wat om te doen nie. Dok, my bediende se asem ruik vreeslik onaangenaam, soveel so dat ek nie met haar kan praat nie. Sy is baie netjies en skoon, maar ek verstaan glad nie hoe haar asem so onaangenaam kan ruik nie?

Enige raad sal waardeer word.

Baie dankie.

Nadia

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Nadia

Ek stel voor dat jy vir haar 'n afspraak met 'n tandarts maak, sodat die oorsaak van haar slegte asem vasgestel kan word en sy behandeling kan kry. Die toestand word genoem halitose.

Verwys na die volgende webtuiste: http://en.wikipedia.org/wiki/Halitosis

Groete



Dr Anrich Burger

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement