advertisement
Question
Posted by: myner | 2012/02/20

asbestose of emfiseem

Goeiedag dokter,
Ek het in die sewentigerjare by n asbestosmyn gewerk vir ongeveer 8 maande. Ek het baie erge longprobleme en gebruik al baie jare lank deovent. Ek glo dat ek asbestose het, en dalk n eis kan instel, maar nou is daar mense wat se dit is emfiseem agv die feit dat ek baie erg rook. Is daar n spesifieke toets wat onteenseglik kan bewys dat dit asbestose is, of nie?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Konsulteer 'n long spesialis. X-strale van die bors kan onderskei tussen emfiseem en asbestose. Ander toetse soos 'n longfunksie toets kan ook van waarde wees. 'n Skandering van jou bors sal die beste manier wees om 'n onderskeiding te maak, maar dit is baie duur.

Groete





Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement