advertisement
Question
Posted by: Marlene | 2009/02/19

artritis tydens swangerskappe

Ek het in 1984 tydens my swangeskap met my tweede kind ' n seer rooi opgeswelde enkel gehad net nadat ek gekraam het. Die dr het toe gese dat dit ' n spinnekopbyt was en my daarvoor behandel. In 1990 gedurende my swangerskap met my derde kind het ek artritis in al my gewrigte ontwikkel. Met sy geboorte het ek ' n rooi opgeswelde enkel en hand gehad. So erg dat ek beide nie kon gebruik nie. Die genikoloog sou nog verdere toetse laat doen het maar dit is nooit gedoen nie. My vraag is: was dit ' n eenmalige episode of gaan ek dit in die toekoms weer kry? Ek kom agter as ek bv in die tuin werk dat my elmboog pyn en verlede jaar het ek ook tennis elmboog gehad. Baie dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Marlene
Ek dink jy moet dalk jou dokter vra om jou te toets vir outo immuun siektes met bloedtoetse ( jy het dalk 'n tipe artritis) en dalk ook vir jig. As mens swanger is verander die nierwerking bietjie en dit kon dalk akute jig uitgelok het. Jig kry mens nie altyd net by ou mense nie, dit kan ook oorerflik wees
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement