advertisement
Question
Posted by: Gail | 2010/10/11

Artritis

Hi Dr, Ek sukkel baie met pyne in my linkerduim en die regter wysvinger is besig om krom te trek en het aaklige knoppe aan, die dr sê  dis vloeistof wat tussen die gewrigte uitloop.Kan daar enige iets aan gedoen word , hy het ook DONA 1500 voorgeskryf.Dit is baie duur is daar nie nie `n goedkoper plaasvervanger nie of self vitaminies wat gedrink kan word nie.Ek is maar in die 50s

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Gail
Dit klink vir my of jy dalk erge jig of arthritis in die gewrigte het, en dit is belangrik om behandeling te kry wat gewrigskade beperk. DONA is nie sterk genoeg nie. Jy moet 'n rheumatoloog sien of vra jou dokter om jou na die rheumatologie kliniek by 'n akademiese hospitaal te verwys as jy nie medies het nie.
dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2010/10/11

Hallo Gail
Dit klink vir my of jy dalk erge jig of arthritis in die gewrigte het, en dit is belangrik om behandeling te kry wat gewrigskade beperk. DONA is nie sterk genoeg nie. Jy moet 'n rheumatoloog sien of vra jou dokter om jou na die rheumatologie kliniek by 'n akademiese hospitaal te verwys as jy nie medies het nie.
dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement