advertisement
Question
Posted by: Sammy | 2011/01/17

Aropax

My voorskrif sê  ek moet een Aropax tablet in die oggend drink. Sal dit enige verskil maak as ek byvoorbeeld die pil tussen 19h00 en 20h00 in die aand neem in plaas van tussen 07h00 en 08h00 in die oggend? Is daar enige spesifieke rede waarom ek die pil in die oggend moet drink?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Sammy
Aropax hou mens bietjie wakker as jy dit saans neem, want dit is 'n "stimulerende" tipe antidepressant. Maar jy kan probeer, en as jy nie sukkel met slapeloosheid nie kan jy dit saans neem, solank jy dit 24 uur uitmekaar drink.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2011/01/17

Hallo Sammy
Aropax hou mens bietjie wakker as jy dit saans neem, want dit is 'n "stimulerende" tipe antidepressant. Maar jy kan probeer, en as jy nie sukkel met slapeloosheid nie kan jy dit saans neem, solank jy dit 24 uur uitmekaar drink.
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement