advertisement
Question
Posted by: Dino | 2011/10/19

arm gebreek in 2 plekke

More dokter. My ma, 66, het geval en haat linkerarm op 2 plekke gebreek. Die x strale toon dis naby die skouer. Dit was 10dae gelede vandag. By die hospitaal het die dokter operasie nie aanbeveel nie, maar wat my verbaas is dat sy nie gespalk of gegips is nie. Die dr se dit sal ongemaklik wees?! So haar arm is in ''n ''sling'', en is by tye nog geswel. Wat kan ons te verwagte wees. Ek wonder sommer...is dit moontlik vir my om die x-strale na u te e-mail? Ek is maar net besorg oor myu ma dokter. Dankie vir u lees van myu bdskap.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageOrthopaedic Specialist Forum

Jammer vir die laat respons maar ek was oorsee. As u nog die X-strale wil e-mail kan u dit doen met plesier na jodebeer@iafrica.com. U kan ook ons webtuiste besoek by www.shoulderinstitute.co.za

Groete,
Dr Joe de Beer

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement