advertisement
Question
Posted by: Lady in Red | 2009/02/18

Arg nit - Anxiety

Hi...

Ek het ' n paar maande terug uitgevind ek kry angs aanvalle. Wat met my spesifiek gebeur buiten al die ander algemene eienskappe van dit, is dat ek die heeltyd voel asof ek wil badkamer toe gaan. Dit is aan my verduidelik, dat my knypspiere baie saam trek, en dit veroorsaak dan nou die gevoel. ' n Homeopaat het vir my gesê  dat ' arg nit'  ' n middel is wat spesifiek vir dit werk, maar ek kry dit nê rens in my dorpie in die hande nie.

Is hy reg? Waar kan ek dit in die hande kry? Stel jy enige iets anders voor?

Dankie vir jou hulp

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImagePharmacist

Dis dikwels moeilik om gespesialiseerder homeopatiese preparate in die hande te kry, en indien jy op die platteland bly mag dit selfs moeiliker wees. Jou beste opsie is om dit van die homeopaat self te koop.
In jou apteek kan jy iets soos Biral of calmettes oor die toonbank koop vir angsaanvalle

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Cherne | 2009/07/23

Kan jy my asb help my seuntjie is 2 jr en sukkel die winter om oor die griep te kom, net as ons dink hy is nou oor die ergste dan tref dit hom weer,
Ek is al so moeg vir Antibiotika wat is daar anders soos homeopaat medisyne wat werk, help asb

Reply to Cherne
Posted by: lady in red | 2009/02/19

Dankie vir jou hulp

Reply to lady in red

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement