advertisement
Question
Posted by: RIANA | 2010/06/13

APPESTOP

KAN U DALK VIR MY SE WAARVOOR DIE VOLGENDE BESDANDELE KAN WEES 
HYDROXY CITRIC ACID (HCA)
5-HYDROXYTRYPTOPHAN (5-HTP)
CHROMIUM POLYNICOTINATE
B1 (THIAMINE)
B2 (RIBOFLAVIN)
B3 (NICOTINAMIDE)
B6 (PYRIDOXINE)
FOLIC ACID
B12 (CYANOCOBALAMINE
MICROCRYSTALLINE CELLULOSE
MAGNESIUM STEARATE

DIS ASOF DIT MY HONGERDER MAAK IPV OM MY EETLUS BIETJIE TE TOOM.
DANIE VIR U HULP.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageDietDoc

Beste Riana
Die HCA en 5-HTP is veronderstel om jou te help om vet te 'verbrand', maar dit is nog nie wetenskaplik bewys nie. Die chroom-polinikotaat help wel om jou bloedsuikervlakke te stabiliseer en behoort dus te help vir gewigsverlies. B1, B2, B3, B6, foliensuur en B12 is almal B vitamiene wat gesond is, maar wel jou aptyt mag stimuleer! Die ander 2 bestanddele is net komponente van die struktuur van die pil en het geen effek op gewigsverlies nie. As jy vind dat hierdie Appestop die teenoorgestelde effek op jou het, moet jy dit liewer staak en gebruik maak van 'n gebalanseerde verslankingsdieet en oefening om gewig te verloor.
Groete
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Dries | 2010/08/11

waarvoor help dit? newe effekte?

Reply to Dries
Posted by: DietDoc | 2010/06/14

Beste Riana
Die HCA en 5-HTP is veronderstel om jou te help om vet te 'verbrand', maar dit is nog nie wetenskaplik bewys nie. Die chroom-polinikotaat help wel om jou bloedsuikervlakke te stabiliseer en behoort dus te help vir gewigsverlies. B1, B2, B3, B6, foliensuur en B12 is almal B vitamiene wat gesond is, maar wel jou aptyt mag stimuleer! Die ander 2 bestanddele is net komponente van die struktuur van die pil en het geen effek op gewigsverlies nie. As jy vind dat hierdie Appestop die teenoorgestelde effek op jou het, moet jy dit liewer staak en gebruik maak van 'n gebalanseerde verslankingsdieet en oefening om gewig te verloor.
Groete
DietDoc

Reply to DietDoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement