advertisement
Question
Posted by: Antwoord Nodig | 2011/07/25

Antwoord Nodig

ek hoop ek kan maar in Afrikaans tik, ek wil net doodseker maak dat ek wel my antwoord ook in Afrikaans kan verwag! sodat ek 100% verstaan wat die situasie is! wel my storie is as volg:

ek weet nie of ek dalk swanger is nie en ek moet uitvind! My siklus is ek dink op ''n 27 dag skedule as ek dit so kan noem... en ek weet nie wanneer ek ovileer nie...

ek is maar dom met hierdie dinge! wel ek het die 17 Mei 2011 begin met menstruasie ek menstrueer gewoonlik nie langer as drie dae nie... en het weer op 13 Junie 2011 weer begin menstrueer wat normaal is 27/28 dae uitmekaar...

die ding is ek en my kerel het die 2 Julie 2011 saam geslaap... as ek dit in mooi terme kan plaas! ek is nie op die pil nie, en het nie enige voorbehoed middels gebruik nie...

volgens my somme moes ek die 10de Julie begin menstrueer het... dit is nou al die 12de en ek is nie gewoonlik laat nie...

ek het gister op 11 Julie 2011 2 x huis swangerskap toetse gedoen en alby is negatief! asook ''n ovilasie toets wat ook negatief uitgekom het... kan dit wees dat ek dalk swanger is! en indien wel?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageGynaeDoc

I can take questions in Afrikaans but will have to reply in English. As your period is late, pregnany is a possibility. A blood pregnancy test will give you a definite answer.

Best wishes

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

3
Our users say:
Posted by: gynaedoc | 2011/07/31

I can take questions in Afrikaans but will have to reply in English. As your period is late, pregnany is a possibility. A blood pregnancy test will give you a definite answer.

Best wishes

Reply to gynaedoc
Posted by: Cat | 2011/07/29

Hi daar,

Indien die swangerskap toetsies negatief gewys het is jy nie swanger nie - maar ongelukkig is daar sekere swangerskap toetsies wat nie so gou die hormoon verandering in jou liggaam sal optel nie. Ek stel voor jy wag ''n paar dae en doen dan weer die huis toetsies of as jy heeltemal seker wil maak gaan na jou dokter vir ''n bloed toetsie.

Sterkte.

Reply to Cat
Posted by: Bokkie | 2011/07/25

Ek verstaan nie... dit is nou die 25ste Julie. Was jou laaste periode op die 13de Junie? of wanneer was dit?

Reply to Bokkie

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement