advertisement
Question
Posted by: teardrop | 2012/07/11

antw op dr se vraag post

my enkel gebreek gelukkig nie nodig gehad om te opereer nie.

ek is van die warfarin af maar gebruik die hart disprin wel.

en as ek nie swanger is nie? net hormone dan

dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Jy kan wel swanger word, maar die ginekoloog moet bewus wees van jou mediese geskiedenis. Aspirien se veiligheid in swangerskap is nie beproef nie en jy sal jou ginekoloog vir 'n alternatiewe produk moet vra. Jou dokter sal ook ander bloedtoetse kan doen indien jy nie swanger is nie, om moontlikhede, soos 'n ystertekort, hormoon wanbalans en onderaktiewe skildklier uit te skakel.

Groete





Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement