advertisement
Question
Posted by: lynette le roux | 2009/11/10

antibiotika

Hi Dokter

Is daar enige middels op die mark, wat antibiotika kan vervang, om bronchitis, griep, verkoue, ens, te genees, wat my mediese dr kan voorskryf?

Groete

Lynette

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Lynette
Jy kan Viral choice C of echinacea probeer, maar soms is antibiotika die enigste uitweg!
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

3
Our users say:
Posted by: Lynette | 2009/12/01

Baie dankie vir die inligting, Doc en Johan

Daardie praatjie op RSG het ek ongelukkig gemis.

Groete

Reply to Lynette
Posted by: Johan | 2009/11/10

Lynette,
Ek het die winter " sinucon"  gebruik vir verkoue/griep. Sonder voorskrif. Later toe ek weer gaan koop gee hulle my " sinuend" 
Dit is goedkoop. R15.15 vir 30. Dit droog jou op dat jy nie weet van verkoue of loopneus nie.

Vanoggend oor RSG het ' n Dr gepraat en gese dit is eintlik verkeerd om antibiotika vir verkoue te kry. Geluister?

Sterkte

Reply to Johan
Posted by: cyberdoc | 2009/11/10

Hallo Lynette
Jy kan Viral choice C of echinacea probeer, maar soms is antibiotika die enigste uitweg!
Dr Bets

Reply to cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement