advertisement
Question
Posted by: worsie | 2011/05/12

Anti-HCV toets

Hallo Doc,
Die toetse warna ek verwys word gedoen nog voordat die studiemedikasie gegee word. Wat ek eintlik wil weet is wat is in die bloed teenwoordig wat ''n vals positewe toets tot gevolg kan hê ? Wat is die redes/oorsake van ''n vals-positiewe uitslag?
Vriendelike groete.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

'n Anti-HCV toets kan 'n vals positiewe uitslag he. Die toets lyk dan asof dit positief is, maar is eintlik negatief. Dit gebeur meer gereeld in persone wat 'n lae risiko het om Hepatitis C te kry. Dit gebeur meer gereeld in persone wat bloed skenk. Dit is daarom belangrik om 'n positiewe anti-HCV toets met 'n ekstra toets te bevestig, aangesien die meeste vals positiewe anti-HCV toetse, negatief bevestig word wanneer 'n addisionele toets gedoen word.

Groete




Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement