advertisement
Question
Posted by: worsie | 2011/05/11

Anti-HCV toets

Ek neem soms aan kliniese navorsingstudies deel by die Universiteit en as deel daarvan word ''n hele klomp toetse gedoen, wat ''n Anti-HCV toets insluit. Die resultate die afgelope twee keer was " grys"  (swak positoef). Wanneer dit met die volgende toets opgevolg word is die tweede toets negatief. Hoekom toon die eerste toets ''n moonltike positewe uitslag? Wat is verkeerd met my, en gaan ek tot in der ewigheid swak positief toets? Help seblief Dok. Vriendelike groete.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Worsie

Die verskillende uitslae kan as gevolg van die medikasie wees wat op jou getoets word. Met sekere kliniese toetse moet daar vasgestel word of daar abnormaliteite is met bloedtoetse as gevolg van die spesifieke medikasie wat getoets word.

Groete




Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement