advertisement
Question
Posted by: Anon | 2010-11-03

Anti-depressante

Watter natuurlike produk kan ek gebruik vir depressie. Ek is nie erg depressief nie, maar voel al ''n ruk lank nie myself nie. Ek verkies om nie enige voorskrif medisyne te drink nie.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImagePharmacist

Hi Anon

Probeer Rescue Select Blues (vervaardig deur OTC-Pharma): Dit help vir matige depressie, en "blues"

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

3
Our users say:
Posted by: kenneth | 2011-02-14

EK GEBRUIK NOU MEDIKASIE VIR DIE WANBELANS MAAR HOEKOM VOEL EK SOOS N ZOMPIE? MOET DIT EERS MY LIGGAAM GEWOOND WORD WANT EK IS NOU 1 MAAND OP DIT! KOM SO PROBLEEM REG WANT DIT KOMMER MY

Reply to kenneth
Posted by: pharmacist | 2010-11-05

Hi Anon

Probeer Rescue Select Blues (vervaardig deur OTC-Pharma): Dit help vir matige depressie, en "blues"

Reply to pharmacist
Posted by: Susan | 2010-11-04

Wees versigtig met natuurlike produkte vir depressie, veral St John''s Wort. Hoekom wil jy nie medikasie vat nie? Jy verstaan dat depressie ''n chemiese wanbelans in jou brein is? As jy so erg depressief is, is voorgeskrewe medikasie deur jou dr of psigiater die enigste uitkoms.

Reply to Susan

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement