advertisement
Question
Posted by: Marietjie Nel | 2009/09/28

anti depressante

Ek ly aan post natal depressie, my dogtertjie is nou 9 weke oud en dit voel asof nooit gaan ophou nie. ek is nou op cipralex 10mg. dit help darrem ' n bietjie,ek gebruik dit nou 21 dae. die laaste week het ek verskriklik pyn in my rug,voel soos my niere en ek bloei nogsteeds af en aan. Is dit normaal? Ek het ' n keiser gehad. my gynae het my op voorbehoedmiddel gesit,kan dit dalk wees hoekom ek bloei?

elke oggend as ek wakker word het ek pyn op die krop van my maag en ek bewe. sukkel om te slaap is elke oggend half vyf wakker en kan dan nie weer slaap nie,maar skaars twee ure later is ek so moeg dat ek net wil slaap en dit hou dan die hele dag aan. is dit alles newe effekte van die cipralex of kan dit dalk iets anders wees soos ' n maagsweer?

asseblief help!!!!

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Marietjie

Ek stel voor dat jy jou ginekoloog besoek om 'n oplossing vir jou bloeding te vind en ook om bloedtoetse by jou GP te laat doen om vas te stel of daar 'n "abnormaliteit in jou bloed" gevind kan word.

Cipralex neem gewoonlik vier tot ses weke voor dit optimaal werk. Die dosis kan ook verhoog word na 20mg per dag. "n Goeie algemene vitamien kan ook vir jou moegheid werk, veral 'n vitamien ryk aan B complex.

Groete




Dr Anrich Burger

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement