advertisement
Question
Posted by: Anonymous | 2009/05/22

anti

Ek raak erg siek van antibiotika. Maar elke keer skryf my dokter dit voor en ek vra elke keer dat hy dit nie moet doen nie. Hy het vroeer die week ingestem om nie ' n voorskrif te gee nie en het my ingespuit. Ek weet nie wat hy ingespuit het nie, maar gister was ek sieker as wat ek was. My hele lyf het gepyn. Ek was so ongemaklik by die werk. Kan dit wees dat ek allergies is vir antibiotika en wat kan ek dink wat sal help in die plek daarvan.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Ek stel voor dat jy allergie toetse aanvra om sodoende vas te stel vir watter anti-biotika jy allergies is. Anti-biotika terapie kan dan aangepas word om jou reaksie te voorkom.

Groete




Dr Anrich Burger

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement