advertisement
Question
Posted by: k | 2010/06/09

answer

1422 .Jammer ek kan nie op die kommentaar ingaan. Kan u asb vir my u kommentaar e mail. DANKIE

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo K
Sal jy asb weer jou vraag pos - ek kan ook nie die vraag oopmaak nie?
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: K | 2010/06/10

Dokter, ek het al vir amper 2 weke n irriterende hoes. Na bottels hoes medisyne en venteze is dit nog steeds daar. Ek is nie siek nie, dis net die aanhoudende hoes wat bly Ek ry fiets, maar dis nogal erg om die heeltyd te hoes en te ry. My maag en ribbes is al seer van die gehoes en ek het n liesbreek herstel operasie gehad en ek dink nie die hoes is goed nie. Ek weet nie meer wat om te drink of te doen nie.Wat moet ek doen ? Ek was alreeds 5weke van oefening af en nou is ek moedeloos want die hoes maak my moeg en ge irriteerd. help asb?

Reply to K
Posted by: Cyberdoc | 2010/06/09

Hallo K
Sal jy asb weer jou vraag pos - ek kan ook nie die vraag oopmaak nie?
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement