advertisement
Question
Posted by: RLR | 2010/10/07

Ankiloserende Spondilitis?RA

Wonder of u my kan help. Waarom word RA erken as een van die 25 kroniese toestande deur die mediese fondse, maar Ankiloserende Spondilitis wat tog ook ''n tipe Artritis is, word nie goedgekeur nie?

Is daar ''n groot verskil in behandeling van die 2?

Dankie
RLR

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo RLR
AS is miskien nie so algemene siekte soos RA nie maar die behandeling verskil nie baie nie. Dis vir my snaaks dat jou mediese fonds egter nie die behandeling wil goedkeur nie. Het hulle vir jou 'n rede gegee?
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

5
Our users say:
Posted by: Freda Slabbert | 2010/12/13

Ons is op die ''heel beste'' mediese plan. Ek is meer as n jaar op medikasie, wat ek nie of respondeer of erge newe-effekte het. My rumatoloog, het dat n ''raad'' van rumatoloe(blykbaar 8 rumatoloe van oor die wereld dien daarop) voorgele, en die het dit aan die mediese-fonds voorgele. Al uitweg vir my is die Humira(?) inspuitings, wat die fonds nie wil betaal. Ek is besig om ten gronde te gaan. Wat gaan van my word/gebeur???!!!

Reply to Freda Slabbert
Posted by: mailee theron | 2010/10/21

ek is in erge pyn, bene en voete wat baie styf trek, asook my heupe. is met spondilitis van my rugwerwels gediagnosee jare terug na MRI , onder vind ook probleme met mediese fonds.

Reply to mailee theron
Posted by: RLR | 2010/10/12

Dr Bets
Die enigste rede wat die mediese aanvoer, is dat AS nie een van die 25 kroniese toestande (PMB''s wat aan hulle voorgeskryf word) is nie, dus as jy aansoek doen om chroniese dekking en dit is nie een van die 25 PMB''s nie, OORWEEG hulle dit nie eers nie!?
Al hoe ons kan verseker dat dit gedek word, is om op die hoogste mediese plan te gaan, wat ons heelwat meer gaan kos!! (ons is privaat op ''n mediese fonds)
Ek het net gewonder of dit die moeite werd is om te probeer om dekking te kry, aangesien ek my arms stomp sal baklei. Dit is baie erg om te sien hoe ''n geliefde met hierdie toestand moet saamlewe!!!
Dankie vir die terugvoer!!!

Reply to RLR
Posted by: Cyberdoc | 2010/10/07

Hallo RLR
AS is miskien nie so algemene siekte soos RA nie maar die behandeling verskil nie baie nie. Dis vir my snaaks dat jou mediese fonds egter nie die behandeling wil goedkeur nie. Het hulle vir jou 'n rede gegee?
Dr Bets

Reply to Cyberdoc
Posted by: Cyberdoc | 2010/10/07

Hallo RLR
AS is miskien nie so algemene siekte soos RA nie maar die behandeling verskil nie baie nie. Dis vir my snaaks dat jou mediese fonds egter nie die behandeling wil goedkeur nie. Het hulle vir jou 'n rede gegee?
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement