advertisement
Question
Posted by: KAREN | 2011/06/05

ANGSTIGHEID

HI DR, HOOP U KAN MY HELP. EK IS DIE AFGELOPE 2 DAE VREESLIK NAAR EN ANGSTIG. DAAR IS NIKS WAAROOR EK STRESS OF NODIG HET OM OOR ANGSTIG TE VEES NIE. WAT KAN DIT WEES EN WAT KAN DIT VEROORSAAK. EK WAS OP MEDIKASIE VIR VERKOUE MAAR HET AL VRYDAG OPGEHOU OM DIT TE GEBRUIK. HOOP U KAN MY HELP.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Karen

Jou simptome kan 'n nagevolg van die verkoue medikasie wees. Indien dit nie binne die volgende dag of twee verbeter nie, stel ek voor dat jy jou dokter vir bloedtoetse konsulteer. Jou dokter kan 'n produk soos Ativan voorstel wat vir die angstigheid kan help.

Groete




Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: clayton | 2013/10/02

Hi dokter ek was ook naar probleem met my maag,mar die susters by die hospitaal het vir my gesè dat dit stres en angs is selfs ek bekommer my baie,ek was toe op aarvoeding na die aarvoeding voel my liggaam my brein konsentrasie ni mee soos wat dt was ni,so dokter ek hoof u kan my help asb ek wil weet of dit dalk ek self wat stres tot angstigheid veroorsaak het of mag dit die aarvoeding wees

Reply to clayton

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement