advertisement
Question
Posted by: Karen | 2011/06/12

Angstig.

HI DR. DANKIE VIR U ANTWOORD OP MY VRAAG. EK WAS DR TOE EN DIE ANGTIGHEID EN GOED WAS NIE VEROORSAAK DEUR DIE MEDS WAAROP EK WAS NIE, WANT 3 DAE NA EK REEDS OPGEHOU HET OM DIT TE DRINK WAS EK NOGSTEED NAAR EN ERG ANGSTIG. HY HET TOE CLOPAMON VIR NAAR EN URBANOL VOORGESKRYF VIR ANGS. BLOEDTOETSE GEDOEN WAT ALLES NORMAAL TERUG GEKOM HET.
MY PROBLEEM IS DAT EK MAAR NOGSTEEDS SUKKEL. EK IS VAN PLAN OM TERUG TE GAAN DR TOE INDIEN EK NIE VERBETER NIE, MAAR WIL NET GRAAG DR SE OPINIE OOK HOOR. MOS MAAR GOED OM MEER AS EEN SE OPINIE TE KRY OOR N SAAK.
EK IS NOGSTEEDS NAAR, ADCO-CYCLIZINE EN VALOID HELP BETER AS DIE CLOPAMON WAT HY VOORGESKRYF HET. HET NIE N EETLUS NIE OF HONGER NIE, EET OMDAT WEET EK MOET. IS NOGSTEEDS ANGSTIG MAAR DIE URBANOL HELP DAREM BIETJIE. EK IS SO JAMMER MY BRIEF IS SO LANK...!
WAT KAN MAAK DAT MENS SE LIGGAAM SO REAGEER? EN AS NIKS IN DIE BLOEDTOETSE WYS WAT KAN DAN VERKEERD WEES MET JOU? EK WAS NOG NOOIT N ANGTIGE MENS MET GEEN EETLUS OF HONGER NIE. DANKIE VIR U HULP EN JAMMER OOR DIE LANG BRIEF.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Karen

Ons almal hanteer stres verskillend. 'n Goeie idee sal wees om 'n sielkundige te konsulteer vir stres hantering terapie. 'n Gebalanseerde dieet en gereelde kardiovaskulere oefening help baie beslis om stres te verlig. Probeer ook tyd afstaan aan stokperdjies vir die nodige afleiding.

Groete




Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement