advertisement
Question
Posted by: Desirè  | 2011-01-17

angstig

Liewe Dokter

Na 4 maande van kraamverlof moes ek weer begin werk, ek is baie angstig om my baba in die oggend te los, en huil die hele tyd, sal n anti-deprisant help?
Baie dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Desire
Dit sal dalk help om iets te gebruik. Jy sal 'n dokters voorskrif nodig hê so praat met jou GP. Toemaar, dit word ook beter. Dit is baie erg om hulle by iemand anders te los in die begin, maar as mens sien hulle pas aan en die dagmoeder kyk mooi na hulle voel mens meer gerus. Nie almal is so bevoorreg om finansieel te kan bekostig om nie te werk nie, so as jy moet werk, moet jy jouself ook nie daaroor kasty nie.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2011-01-17

Hallo Desire
Dit sal dalk help om iets te gebruik. Jy sal 'n dokters voorskrif nodig hê so praat met jou GP. Toemaar, dit word ook beter. Dit is baie erg om hulle by iemand anders te los in die begin, maar as mens sien hulle pas aan en die dagmoeder kyk mooi na hulle voel mens meer gerus. Nie almal is so bevoorreg om finansieel te kan bekostig om nie te werk nie, so as jy moet werk, moet jy jouself ook nie daaroor kasty nie.
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement