advertisement
Question
Posted by: EMMA | 2010/09/01

ANGS EN DEPRESSIE

Hoop my Afrikaans is aanvaarbaar.

Goeiedag

Ek hoop u het vir my antwoorde. Augustus 2008 het ek vir die eerste keer ''n masiewe angs aanval gehad . Ek het gedink dis ''n hartaanval en ek is opgeneem in die hospitaal vir behandeling. Ek het huweliks probleme gehad op daardie stadium het my man het my man ''n buite egtlike verhouding gehad. Dit was sy vierde een wat ek van weet. Ons is 27 jaar getroud. In Augustus daardie jaar het dit net te veel vir my geword want ek is baie gemanupileer en gevoel ek is vasgevang in ''n baie ongelukkige huwelik. Finansies was ''n kop seer. Ek het op skei gestaan einde Nov maar dieselfde tyd het my man van werk verander na die buitelend. Hy kom elke 2de maand huistoe en is ''n maand met verlof. Dit was ''n baie groot aanpassing vir my gewees, die hartseer, teleurstelling en my liggaam wat terselfdetyd agteruit gegaan het. Suiker, hoe bloeddruk ''n maagseer en angs en dan menopouse ook daarby het my onder gekry. Ek het Januarie 2009 die skeisaak op ys gesit aangesien ons saam besluit het om aan ons huwelik te werk. Sy moeder is ook in daardie tyd oorlede en ons was almal getraumatiseerd. My huis dokter het my behandel vir al die skierlike toestande en vandag is ek heel ok behalwe die angs wil my net nie los nie. Dis asof dit my lewe beheer. Dit gebeur enige tyd enige plek. Ek het al twee keer van tandartse verander omdat ek elke keer angs kry terwyk hulle aan my tande werk. Net die wete dat ek op daardie oomblik beheer word deur ander mense, so moet stil
sit in een posisie laat my erg angs kry net daar in hulle spreek kamer. Die gevolg is dat dat die dokter dan nooit kan klaar maak met wat hy begin het nie en daar moet weer afsprake vir my gemaak word. Ek is nou al so selfbewus en raak elke keer angstig net om daaraan te dink ek moet weer in daardie stoel gaan sit. Dis 1 uur afsprake want ek is besig om my tande te kroon. Ander kere sal ek weer slaap en skierlik opspring met my hart wat vinnig klop en dit voel asof my borskas wil oopskeur. Ek het baie druk by die huis want ek woon alleen saam met my 2 dogters. Ek raak vir alles bang ek dink ook baie aan die dood, My hele menswees het verander en ek het ontaard in ''n patetiese mens. Hoe gaan ek ooit ontslae raak van hierdie gevoel wat so sluimerend is. Dis nou al 2 jaar en verloor al my self vetroue. Dit gaan beter met my huwelik want die feit dat my man nie heeltyd by die huis was het my kans gegee om innerlik te genees, maar ek kan dit nie heeltemal uit my kop uitkry nie. Dink gereeld daaraan wat hy aan my gedoen het en dat hy die beste van my jare opgemors het. Elke maand van die jaar het ''n herinnerlng geword van wat met my gebeur het.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberShrink

It may have ben a good idea to work together on trying to heal the marriage - but surely hard to achieve with him spending so much time overseas ?
YOu're describing some features typical of anxiety. It seems to arise in you when you're in situations when you feel out of control / under the control of others. And it seems to be spreading in a rather typical manner - you start by feeling anxious in some situations, then you grow anxious about being anxious, and anxious that you MIGHT become anxious.
But it sounds as though you have only been treated by a GP ? A full assessment by a psychiatrist or psychologist would be useful to clarify the diagnosis and to discuss treatment options. CBT ( Cognitive-Behaviour Therapy ) would be useful to help you regain self-confidence and self-esteem, and to learn to gain control in situations in which you start to feel anxious, and thus to be able to abort a full-blown anxiety attack. Some specific medications could be added to help this process, too.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: cybershrink | 2010/09/02

It may have ben a good idea to work together on trying to heal the marriage - but surely hard to achieve with him spending so much time overseas ?
YOu're describing some features typical of anxiety. It seems to arise in you when you're in situations when you feel out of control / under the control of others. And it seems to be spreading in a rather typical manner - you start by feeling anxious in some situations, then you grow anxious about being anxious, and anxious that you MIGHT become anxious.
But it sounds as though you have only been treated by a GP ? A full assessment by a psychiatrist or psychologist would be useful to clarify the diagnosis and to discuss treatment options. CBT ( Cognitive-Behaviour Therapy ) would be useful to help you regain self-confidence and self-esteem, and to learn to gain control in situations in which you start to feel anxious, and thus to be able to abort a full-blown anxiety attack. Some specific medications could be added to help this process, too.

Reply to cybershrink

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement