advertisement
Question
Posted by: Rene | 2011/11/04

angs aanval of nie

Hallo Doc
Ek loop nou al vir die afgelope 3 weke met n snaakse amper soort van steek pyn in my hart.

Ek neem aan dis n angs aanval, alhoewel ek nog nooit voorheen een gehad het nie. dus het ek by die apteker net n paar Biral Dragees tab''s gekry om te sien of dit help.
ongelukkig werk dit nie, die pyn bedaar glad nie, tog het ek nie vinnige hartkloppings, sweet of enige ander simptome nie. Behalwe dat dit partykeer voel of die pyn na agter my Regter kantse blad trek, (nie links nie). Dis nou nie dat ek voel ek wil doodgaan nie, dit maak my net baie moeg.
Ek het nie n medies of die geld om te gaan vir n ondersoek nie, en bly op n afgeleefde plaasdorpie.

kan dit n langdurige paniek aanval wees?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Rene

'n Angs aanval presenteer gewoonlik nie met pyn nie. Die pyn kan as gevolg van spierspasma in jou rug wees. Probeer twee Myprodol kapsules, drie keer 'n dag, maar indien jou pyn nie binne drie dae verbeter nie, sal jy 'n dokter moet konsulteer.

Groete





Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: berdie | 2011/12/15

Hi doc! Ekt gestraand ''n te kort aan asem gehad en my hande het styf getrek asof dit in spasma is, daar was gese dat ek vir ongeveer 30 min bja gesukkel het om asem te haal ek was na die hospitaal geneem waar daar niks vir my gedoen was nie, en my family lede het gese ekt nog swakker asem begin haal, ekt nie geriageer op enage iets nie en was elke 20 min by gewees en dan weer in mekaar gesak. Dit is nou al die tweede keer wat dit gebeur binne 2 weke se tyd. Ek en my liefdes maat het russie gehad en al wat ek kan onthou is dat ek bja swak asem gehaal het en om hulp gevra het, toe weer later waar ek opad huis toe was nadat hulle niks mediese aandag aan my verskaf het nie. Wil graag weet wat die probleem is en of dit in die toekoms probleem sal veroorsaak.

Groete
Berdie

Reply to berdie

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement