advertisement
Question
Posted by: mariaan | 2012/06/11

ANGS AANVAL

Wat kan mens doen as iemand ''n angs aanval kry, en is daar iets wat jy kan gebruik daarvoor om dit te beheer - die persoon het hoe bloed druk - en is dit normaal om snaaks te voel net voor jy ''n angs aanval kry -so al of jy weet dit gaan gebeur

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Mariaan

Ja, dit is algemeen om so te voel voor 'n angs aanval. Die persoon kan 'n dokter vir medikasie konsulteer om die angs te beheer. Vra die dokter vir 'n verwysing na 'n psigiater vir gedragsterapie om die angs op 'n natuurlike manier te verminder en sodoende angs aanvalle te voorkom.

Groete

Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

10
Our users say:
Posted by: Anonymous | 2015/10/29

Ek wil asb net baie graag uitvind, of nuzak n goeie medikasie is om "general anxiety disorder" onder beheer te kry, asb laat weet my, en hoe lank neem dit voordat die medikasie begin werk

Reply to Anonymous
Posted by: Pieter | 2015/05/31

Ek kan nie alleen wees nie. Ek kan ook nie tussen mense wees nie. Ek kan ook nie ver loop nie. Ek kan niks doen nie. Ek stress so baie en weet nie meer water kant toe nie. As da iemand wat kan help. Asb help my :-( Ek weet God sal iemand op my pad sit wat my sal help. My what's app nr 0799860819 Eks Pieter Vermeulen en is van Middeburg Mpumalanga

Reply to Pieter
Posted by: natasha | 2015/02/28

Kan n mens dood gaan van angs aanvalle ?

Reply to natasha
Posted by: Anonymous | 2013/12/17

Hi almal my been begin te ruk net my liknkerkand dan raak my arm dood en my been ek voel naar duislig asof ek middel oor onsteeking het sukkel om asem te kry my siepre in my beene en arms is bAie seer en kkriewel veeeslikhart kloping weet kry warm en dan koud is moeg vir hoe lank voel mens so ek voel al. So en was by die dokter hy se dit is angsanvalkle en hy het antidepriesante vir my gegee is dit reg hoe lank gaan ek so voel dit voel aaklig of ek dood gaan

Reply to Anonymous
Posted by: madie | 2013/08/09

Ek kry deesdae vreeslike angsaanvalle voel dan of my kos opstoot die hele tyd en my mond word droog is glad nie lekker nie ek wil net huil dus erger as dit aand word ek stres baie ook . Ek wil nie meer eet nie maak alles liquid is daar nog mense wat so voel en wat kan ek gebruik het aterax en alzam gebruik maar gelos het nie n medies nie nou suffer ek as iemand so voel email my jacquesmadienel@gmail.com al is dit net vir support om te weet daar is ander wat ook so suffer help en maak dat jy beter voel

Reply to madie

Posted by: Celeste | 2012/06/25

Wat baie baie snaaks was is dat ek nie kon praat, nie en dat ek nie my oe kon oop maak nie, dit het gevoel of iemand my ruk, maar ek kon niks doen nie.

Ek weet nie wat om te dink nie,ek het heeltemal magteloos gevoel.

Reply to Celeste
Posted by: Celeste | 2012/06/25

Iets snaaks het giser met my gebeur,
ek het gele en slaap,so half en half wakker gewordn ewe skielik het my hele ligaam, begin ruk my tong het dik geword ek kon nie skreeu nie my oe wou nie oop nie, dit het bitter snaaks gevoel of ek hoendervleis oor my bors en kop gekry na dit was, my tong dik en my hart het veskriklik geklop,
ek weet nie wat dit was nie dit het omtrent 9 sekondes aangehou, toe hou dit op, en na so vyf munite het dit weer gebeur, dit was omtrent so 5 secondes.
Kan enige iemand vir my dalkies net se wat dit kan wees.

Reply to Celeste
Posted by: THELMA | 2012/06/24

WATTER VEILIGE NATUURLIKE MEDIKASIE KAN EK GEBRUIK TYDENS MY SWANGERSKAP? EK HET MEDIKASIE GENEEM VIR ANGSAANVALLE TOT EK UITGEVIND HET DAT EK SWANGER IS, TO HET MY PSIGIATER MY MEDIKASIE GESTOP, MAAR GEEN ALTERNATIEWE MEDIKASIE VOORGESKRYF NIE.

Reply to THELMA

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement