advertisement
Question
Posted by: leoni | 2012/09/07

angs

hi dok ek kry greeld angs aanvalle dan jaag ek hosp toe net om te hoor dit is angs wanneer sal ek weet dat dit regtig n hart aanval kan wees ek het perm pyn nie in die middel van bors maar aan die kant van die likerbors maar ook in die middel maar baie meer links dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCardiologist

Beste Leonie

Jy se nie hoe oud jy is nie maar ek neem aan jy is jonk. Die pyn wat jy beskrywe is nie van die hart nie en die probleem klink vir my is die gevolg van jou angs en spanning en nie die hart nie. Ek wil voorstel jy raadpleeg jou algemene praktisyn of ‘n seelkundige om die angs probleem to probeer oplos. Die probleem is hoefsaaklike ‘n seelkundige een en nie ‘n kardiale een nie.

Vriendelike groete, JT

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cardiologist | 2012/09/14

Beste Leonie

Jy se nie hoe oud jy is nie maar ek neem aan jy is jonk. Die pyn wat jy beskrywe is nie van die hart nie en die probleem klink vir my is die gevolg van jou angs en spanning en nie die hart nie. Ek wil voorstel jy raadpleeg jou algemene praktisyn of ‘n seelkundige om die angs probleem to probeer oplos. Die probleem is hoefsaaklike ‘n seelkundige een en nie ‘n kardiale een nie.

Vriendelike groete, JT

Reply to Cardiologist

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement