advertisement
Question
Posted by: Me | 2010/04/08

Angs?

Ek is onlangs gediagnoseer met ernstige depressie sowel as kompulsiewe gedrag. Ek is op medikasie geplaas en dit begin nou werk. Ek gaan deur ''n baie moeilike tyd in my lewe en is besig met berading by ''n sielkundige. My probleem is dat ek van gister af ''n baie erge pyn op my bors het (tussen my 2 borste). Dit is ''n " drukkende"  pyn en dit voel vir my of ek soms nie asem kry nie. Ek het ook ''n ongelooflike hoofpyn en sodra ek afkyk, voel dit of my brein uitval. Ek het reeds verskeie kere Myprodols gedrink vir die hoofpyn, en dan gaan dit vir ''n kort rukkie weg, maar kom dan weer in volle mag terug. is dit die spanning wat dit veroorsaak, of moet ek eerder my dr gaan sien?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Angs en spanning kan die rede vir jou simptome wees en ek stel daarom voor dat jy jou dokter vir 'n produk soos Cipralex konsulteer. Ongelukkig se jy nie watter medikasie jy tans gebruik nie....

Groete



Dr Anrich Burger

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement