advertisement
Question
Posted by: Monica | 2011/11/15

Anale Pyn en Vergroeisel

Hi
By my anus is daar vergroeisels. Dit lyk soos moesies maar nie donker van kleur nie. Dit is baie seer as ek afvee na stoelgang en soms gaan van hierdie vergroeisels stukkend en dis vreeslik pynlik. Ek het al op die internet gaan rond soek en dit lyk baie soos " hemroids."  Het u dalk enige raad wat dit kan wegvat of die pyn verlig?
Byvoorbaat dankie!

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImagePharmacist

Hi Mionica

Twee proukte wat moontlik verligting in terme an pyn en ongemak kan bring is ANUGESIC en ANUSOL - Beide is salwe wat plaaslik aangewend kan word en is beskikbaar van meeste apteke (sonder n voieskrif). Indien jy egter vind dat dit nie genoeg doen ne, sal jy 'n dokter moet gaan sien vir ander opsies.

Alles van die beste!

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: pharmacist | 2011/11/16

Hi Mionica

Twee proukte wat moontlik verligting in terme an pyn en ongemak kan bring is ANUGESIC en ANUSOL - Beide is salwe wat plaaslik aangewend kan word en is beskikbaar van meeste apteke (sonder n voieskrif). Indien jy egter vind dat dit nie genoeg doen ne, sal jy 'n dokter moet gaan sien vir ander opsies.

Alles van die beste!

Reply to pharmacist

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement