advertisement
Question
Posted by: Ticks | 2009/09/22

Anale bloed

Ek merk van gister af dat elke keer as ek ' n stoelgang het, daar vars bloed in my stoelgang is. Ek is glad nie hardlywig nie. Het ek rede tot kommer?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Ticks
As dit 'n blertsie is net as jy afvee is dit dalk 'n aambei ( wat eintlik maar 'n spataar rondom die anus area is) As dit egter gemeng is met stoelgang of spat in die bak, en meer as 'n eetlepel vol is moet jy jou dokter sien - dan bloei dit erens binnekant en moet mens gaan kyk waar en hoekom dit bloei.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

4
Our users say:
Posted by: Patrick | 2015/03/25

as ek my stolgaan afvee is dit bloederig, is dit gevaarlik

Reply to Patrick
Posted by: Lucinda | 2010/01/26

Het ambeie en my stoelgang is 1pweek

Reply to Lucinda
Posted by: Sue | 2009/09/22

Voel aan die buitekant van jou anus of jy knoppies voel. Jy het dalk net ambeie wat bloei. het nie nodig om noodwendig hardlywig te wesie.

Reply to Sue
Posted by: d | 2009/09/22

Jy moet dalk eerder so gou moontlik dokter toe gaan - baie sterkte!!

Reply to d

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement