advertisement
Question
Posted by: Zelda Dessels | 2012-04-20

Ambeie

Ek vermoed ek het ambeie. Ek is 49jr oud. Het 4 kinders d.m.v. keisers gehad. vyf jaar na my laaste kind het ek ''n histerectomie gehad. Geen ander operasies gehad nie en skielik die afgelope 6 maande het ek ''n probleem van juk en brand gehad aan en af, maar het nie veel daarvan gedink nie. Wat my wel kwel is dat ek van gister af bloei. Het my lam geskrik. Is dit ambeie? en wat kan ek daaromtrent doen?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Zelda

Dit is moontlik aambeie of klein skeurtjies en ek stel voor dat jy jou dokter vir 'n ondersoek konsulteer, sodat 'n definitiewe diagnose gemaak kan word. So kan jy die regte behandeling ontvang.

Groete





Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Chantel | 2012-06-08

My man vermoed hy het ambeie. Hoe identifiseer mens ambeie? Wat is die simtone? Wat kan mens gebruik om dit te behandel? ens. Enige raad asb. Dankie

Reply to Chantel

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement