advertisement
Question
Posted by: sarie | 2010/02/15

alzheimers

Ek het ' n ouer met die probleem. Hy sal sit en aan die slaap raak...eet baie min en slaap feitlik niks in die nag nie...Kan ons iets gee wat hom in die dag wakker hou en snags laat slaap. Weet glad nie hoe om dit te hanteer nie. Op hierdie stadium word hy gevoer as hy moet eet. Hy loop nog self en by tye is hy by sy volle positiewe vir kort rukkies. Enige raad sal help. Moontlike medikasie voorstelle? Baie dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Sarie
die beste sal wees om hom vir 'n evaluasie na 'n psigiater te neem. Sommige medikasies kan hulle erg disorienteer en feitlik onhanteerbaar maak, so dit moet liefs onder die toesig van 'n spesialis gegee word. Daar is middels wat hulle kan gee om hom te laat slaap.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Lala | 2010/02/15

Hi Sarie

My skoonpa het ook Alzheimers. Hy was op Ebixa maar die Neuroloog het dit gestop, baie duur en sy het self gesê  dit is geldmors want daar is nie ' n kuur nie. Wat hulle wel kan voorskryf is pille om hulle rustig te maak, en iets vir slaap in die nag. Jy kan sommer julle GP daarvoor vra. Sterkte ek weet waardeer julle gaan.

Reply to Lala
Posted by: cyberdoc | 2010/02/15

Hallo Sarie
die beste sal wees om hom vir 'n evaluasie na 'n psigiater te neem. Sommige medikasies kan hulle erg disorienteer en feitlik onhanteerbaar maak, so dit moet liefs onder die toesig van 'n spesialis gegee word. Daar is middels wat hulle kan gee om hom te laat slaap.
Dr Bets

Reply to cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement